"Kry die vistokke reg,hak die kirper express,laai die viskas,pak n boatpack. Onthou om vir erties te krap pak die koeler met al ons tweetjies se ververssings met ys in" so gaan die lysie op n vrydag in die Krugers se huis as hulle tuis is vir die naweek!
Ek weet nou al as dit 5 uur slaan op n frydag middag en als is reg op die plaas dan is daar geen keer aan die kirper expres nie ...hy hak hom sommer self aan die bakkie hy wil dam toe!!*
Wie kan nou nee se vir n vinnige visvang trip saam die Liefde van jou lewe,die stilte van die water n tan op die boot en die krokedille ,seekoeie wat jy sien en hoor in die agtergrond!
Die Naweek vang ons bietjie in die Borderdam vis hier op die Limpopo
As jy meer oor die dam wil uitvind Like my FacebookBladsy!!!Boersehartsvrou
*INBOX MY DAAR*ek gee graag inligting deur en of die dam in daai tyd oop is vir die publiek.
|
n visserman Paradys |
|
* |
No comments:
Post a Comment