Dag 1 - ONTBYT
Die Woopie ontbyt Met n koppie rooibostee met suurlemoen en heuning
-LUNCH
N vrugteslaai of 1 vrug
-AANDETE
Plaas Roerbraai en BeesBlad
Dag 2 - ONTBYT
Gekookte eiers ,gebakte spek en Avo
-LUNCH
1 koppie wartlemoen/Spanspek
-AANDETE
Oond gebakte Vis en Groenslaai
Dag 3 - ONTBYT
- Ontbyt sonder stysel *resep is op die blog*
-LUNCH
n glaas vars gedrukte Pomelo of lemoen sap (dit moet vars gedruk wees)
-AANDETE
Gebakte Suurlemoen,Heuning en Garlic hoender met Room kaas spinasie en marrows
Dag 4 - ONTBYT
Hoender Tzatziki Rol
-LUNCH
Vrugteslaai of n vrug
-AANDETE
N vet frikkie in blaarslaai gerap met n Pikante Avo Roomkaas dip!
Dag 5 - ONTBYT
Blitz Samantha en Marius Bekker brekkie
-LUNCH
n vrug /vrugteslaai of 1 glas vars gedrukte sap.
-AANDETE
Beestong op Blomkoolrys en n Garlic Sous*
Wenke
Jou vleis kan soveel vet aan he soos jy wil maar jy mag net n stuk eet so groot en dik soos jou hand palm
Stop as jy versadig is.
Drink tenminste 1.5 Liter water n dag.
Gebruik regte botter sny Rama en ander saad olies heeltemal uit
Gebruik ekstra virgin olie met geen ander olie by gemeng nie.
Moet nie teveel Kaas eet nie n halwe koppie n dag is meer as genoeg en as jy sien jy gooi nie gewig af nie sny jou kaas uit vir n week en kyk hoe dit gaan.
AS jy honger word deur die dag beteken dit dat jy te min vet in kry en as jy moet lunch tyd eet want jy wil dood van die hongerte is jou antwoord Biltong met lekker GEELVET!!!
Let wel ek is nie n dieetkundige nie hierdie is net my persoonlike week se eetplan wat ek met julle deel.
No comments:
Post a Comment