Kingfisher Deur S.Kruger |
Fotografie deur n Amateur.
Ek het n 650 Canon wat my man vir ons op Honeymoon gekoop het 2 jaar trug. N week trug Besluit ek dit is tyd dat die kamera en ek mekaar goed moet verstaan,omdat ek meer dramatiese fotos wil af neem as dit kom by ''Wildlife'' wat een van jou grootste Afdelings is in enige kompetisie!Waar begin mens?
- Vind uit of jou dorp n Kamera klub het.
- Klim uit jou gemak zone uit en sluit aan by hulle!
- Almal kan jou iets leer wat al lank n lid is. Dis 1 keer n Maand wat ons bymekaar kom en foto resultate Bespreek. Ons gesels ook oor die funksies wat jou Kamera bied en hoe jy jou kamera tenvolle kan benut!
''photography courses'' en het tans elke jaar n toer wat hulle beplan.
N Groot Voordeel...
Jy Registreer en laai jou fotos op ''PhotoVualt'' .Kies vir watter kometisie jy jou fotos wil in stuur elke Maand.
Jou fotos word beoordeel deur n paneel van professionele fotograwe .
Jy kry vir elke foto wat jy instuur n bronze,silver,goud,of COM volgens die Paneel wat jou foto beoordeel. So bou jy n portfolio op en word jy in n rang gesit van Vlakke jaarliks.
Ek het dus my eerste vegadering by gewoon en ek het so baie geleer dit was n groot Sukses.
Sien Baie uit Na die volgende vegadering wat Begin Mei is!
No comments:
Post a Comment