16 May 2016

Marie Mostert se easy cake for a working mom

Maklike vinnige Sjokelade koek vir n werkende MAMA

Marie Mostert se Cake for a working mom


Ons een Goeie vriend het in die week verjaar en sy vrou het nie kaans gehaad om n koek te bestel of voor af te maak nie om dat sy n besige werkende vrou en mama is het sy darm n "back up Plan" gehaad en as dit vir jou bekend klink dan is die koek net vir jou!!

 elke happie is dubbeld die moeite werd!!



SIT JOU OOND AAN OP 180C


Meng die volgende tot room:

 6 Eiers 
 1 &1/2 Koppie suiker

Voeg by

1 koppie olie
1 koppie lou water

Ons is glad nie tradisioneel nie so voeg by die droee bestandele jy sal nie dood gaan nie.

100ml cocoa
2 koppies koekmeel
2 eetlepels bakpoeier
n knippie sout

Meng dit nou alles mooi saam tot dat alles op gelos is sit een kant.

COOK en SPRAY jou oond pan of bak.

Gooi mengsel/ beslag in en si daar!  die Marie Mostert CAKE FOR A WORKING MOM IS gemaak!

 Bak vir 45min lank


NOU VIR DIE SOUS

Smelt suiker en ideal melk geluidelik oor lae hitte tot suiker opgelos het

1 en n kwart blikkie ideal melk en 1koppie suiker

In n ander potjie:

  Gooi die res van die ideal milk in en smelt 2 gewone dairy milk slabs daar in.
(DIT KAN ENIGE SJOKELADE WEES DAIRY MILK IS MAAR DIE BESTE)


As die koek klaar gebak het gooi die ideal suiker mengesel mooi oor die koek en laat staan vir 5 min

Gooi dan die gesmelde tjokolade oor en versprei dit so bietjie en darsy skep wanner julle gereed is. jy kan ook enige iets bo oor sit in die foto het Marie Kit kat reepies op gesit maar jy kan enige iets wat jou hart begeer op sit!

GENIET ELKE HAPPIE!
















No comments: