10 May 2016


  • Laas week het  ek bietjie Tyd saam Louise Johsi Maidment spandeer. Sy en haar man het tans plaas gekoop buitekant Nylstroom  en beplan om binnekort vir die publiek oop te maak en die keer is hulle hier om te bly!! Hulle het oor die jare meer as  8 winkels en 10 padstalle gehaad van Lady J tot Atta art van Hendrina ,Ohrigstad tot in Nylstroom !  Opi plaas padstal is Al daai jare se hart en liefde sweet en hoop op een veilig plek met baie liefde aan mekaar gesit een van die dae kan julle hulle kom besoek.  Alles is nog in wording DIE TEETUIN VIR LIGTE HAPPIES EN N OU KOFFIETJIE OF TEETJIE ! BLERRI LEKKER CHILLI BITES EN BILTONG "Arts and CRAFTS" asook "upcycled ARTS AND crafts" !  HOU DOP WANT HIER GAAN DIE DINGE GEBEUR! Besoek ook hulle Nuwe blog  opiplaaspadstalblogspot.com vir al die Nuwe gebeure en padstal in wording asook die datum wat hulle oop maak vir die publiek!  Besoek my facebook blad vir fotos oor die padstal wat ek op gesit het!

No comments: