31 May 2016

Julie uitdaging is om die draai!!!

 

n lekker koppie koffie ,boerre beskuit en n vinnige inskrywing vanoggend is al wat ek nodig  het om die dag  te begin.



Onthou Julie is om die draai dames daai uitdaging gaan nie homself wen nie onthou ons gaan dit dag vir dag vat .


 Daar is geen vereistes nie en geen moets nie!!


 Jy doen waarmee jy gemaklik is !!


Van 1 julie af is die blog weer gesond sonder stysel en lekker Nye behalwe naweke kan ons so bietjie weer kroek.


Ons sal hard werk daai volgende week!! die lewe is te kort om oor n naweek te warrie wat jy eet en wat jy drink hierdie uitdaging gaan oor om mekaar te motiveer en om gesonder te lewe  en as jy gesond lewe sal jy begin resultate sien !!




So al is jy n mama of n 'fitness freak' of n huisvrou of n dame in die kantoor of nog op skool kom geniet Julie maand se uitdaging saam met Boersehartsvrou!








 
 



No comments: