19 September 2016

BoersehartsVrou Oorbelle

Boersehartvrou Hout oorbel reeks! As jy meer wil weet gaan kyk op my

Facebook Blad Boersehartsvrou!! - Photos
























Lekker vinnige slaai wat n boer ook sal eet soos jou ma en skoonma jou geleer het!

Lekker Vinnige Slaaie Wat n Boer ook sal eet..

....HY  sal natuurlik sien dit is nie net vir n bok bedoel nie! maar vir hom ook!

Soms dink ek trug aan my kinder dae en my ma se lekker Mengelmoese wat sy altyd ingegooi het wat n gewone slaai  ekstra ongewoon en smul lekker gemaak het.
  n Mens hou van bietjie verandering
 n bietjie meer smaak &
N lekker kombinasie! !


Kyk MY Moeder sien in alles kreatiwiteid dis wie sy is dis hoe sy haarself uitbeeld en ek kyk nogsteeds elke dag op na haar MY MA KAN !


Soos wat ons ouer word besef mens jou ma was al die Jare jou insperasie om n lewenslus te kry om kos te maak en altyd alles nuuts te probeer.


Later in jou lewe kry jy n ekstra ma by jou skoonma En sy leer jou waarvan haar seun die meeste sal hou en dan gooi jy al jou kennis saam en ontdek nuwe slaaie maak nuwe kombinasies wat jy graag wil oordra eendag aan jou kinder!


Hier is n paar kombinasies wat ek verseker aan my kinders wil oordra eendag.

 Hoof bestandeel......Probeer met en die sousie kolom...


Blaarslaai
Gemengde saaitjies,Spinasie,spring onion en wortol
 Vinaigrette
    Tamaties
Vars basil,avos an mozzarella
Vinaigrette
 Gerasperde Wortol
 Lemoen segmente,Appel,roesyntjies
 Lemoen Sousie
Artappel 
Spring onion,vars kruie,seldery 
 Vinaigrette of Mayonnaise
 Rooi Kool
 Gerasperde wortol,appel,uie
 Mayonnaise
 Appel
 Seldery,neute
 Mayonnaise

Peer
 Blou kaas en neute
 Vinaigrette
 Komkommer
 Mint
 Vinaigrette of Plain yoghurt


As jy nie jou oe toemaak en iets nuuts prober nie sal jy nooit weet nie en nooit ophou wonder nie!
so ons almal het altyd gewonder wat is n klasieke fraanse vinaigrette nou eintlik....

in plein Afrikaans ....3 gedeeltes olyf olie 1gedeelte asyn..


Hier is my resepie... 6tl ekstra virgin olyf olie

                                 2tl wit of rooi wyn asyn

                                  2tl Dijon Mostert jy lan altyd Balsamic ook bysit.

                                  sout en peper vir smaak Whisk hul saam en daarsy.


As jy graag wil weet waar ek my olyf olie vaandaan kry ek bestel myne uit die kaap uit. los n comment hier onder en ek stuur gerus die details deur van die landgoed.












Besig ,Besig!!


Nes n mens dink dit is nou tyd vir n ou skoene uit ,n lekker wyn en die rustigheid om jou met net manlief se stem so in die agtergrond na n ongelooflike lang dag....dan begin jou gedagtes alweer van voor af hol met wat alles more moet gebeur!!


Ons is so besig die laste ruk met alles wat op die plaas moet gebeur van n ongelooflike seison met die mooiste van mooi Bennies,Deltas en Du Roi wat aan die boom gehang het tot n suksesvolle hard pluk seison.Nou Begin alles weer van voor Spuitprogramme,Audits en en en en ,Maar tussen in kry ek nog steeds tyd vir boersehartsvrou.


Augustus maand het ek my eerste Oorbel reeks uitgebring en nog voor ek hom ordentlik kon share toe is hulle uit verkoop Ek wil vir elkeen dankie se!!! Dankie vir al julle ondersteuning
Dankie aan almal wat my Facebook Blad gelike het
  julle is altyd welkom om vrae te vra en saam te Gesels.


Ons is hard besig om te werk aan:
Ons Klere Reeks Met Hart en Siel/Elke tree Gevleg in die stof* so hou die Grond pad dop!!
Ons hard klop in die wind sintetiese leer kop bande Gaan heel waarskeinlik voor Desember nog uitkom en sal op die Facebook blad aangekondag word. Kyk ook uit vir die nuwe John Deere handgemakte Sakke
en hout oorbelle Reeks 3!! Wat ons weer sal aankondig in Oktober!